Ryno Velvet
Ryno Velvet
  • 41
  • 6 701 070
Ryno Velvet - Weskus
Weskus - Ryno Velvet
Op n Saterdag aand sak ons af
My voete jeuk ek wil gaan daans
Vat dit vas in Elandsbaai
As die see so sing moet ons braai
Hak die wa dan span ons af
n Paar vrinne kom deur van Ellisras
Jou kombers en my matras
n Opsitkers en my ou tas
Want die's n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die’s n waar ek bly
Waar jy my gaan kry
Vir n beter plek kan jy nie vra
Daar waar die krewe loop en die kraaie gaap
Ek ruil n aeroplane vir n disa blom
As die wind wil sing kan ons loop met hom
Kry jou daar by die Laaiplek kaai
Na n koue een kan ons die rooster swaai
n Rooikraans vuur appelkooskonfyt
Met die son wat sak vaar ons uit
Want die's n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die’s n waar ek bly
Waar jy my gaan kry
Waar jy my gaan kry
Want die's n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die’s n waar ek bly
Waar jy my gaan kry
Want die's n Weskus ding
Waar ons hou van sing
Hardlooprugby speel
Goeie tye deel
Dis die plek vir my
Die’s n waar ek bly
Dis n Weskus ding
Dis n Weskus ding
Dis n Weskus ding
© Ryno Velvet
Переглядів: 9 333

Відео

Ryno Velvet - Te Naby Die Son (Amptelike Video)
Переглядів 6 тис.3 роки тому
Te Naby Die Son Jou parfuum deur die gange En jou sigaret. Pleidooi vir belange kan jou red Vlugtig, jy verwurg. Donker jaag die nag ons Vuur en vlam. Herberg in die verte waar n hoed kan hang Die laksman, sal verstaan. Hoe ek kon, hoe ek kon. Want ek kom Te naby die son. Hoe ek kon, hoe ek kon. Want ek kom Te naby die son. Te naby die son. Druigend wroeg sy nader met haar etiket Hand op die by...
Ryno Velvet - Te Naby Die Son
Переглядів 2 тис.3 роки тому
Te Naby Die Son Jou parfuum deur die gange En jou sigaret. Pleidooi vir belange kan jou red Vlugtig, jy verwurg. Donker jaag die nag ons Vuur en vlam. Herberg in die verte waar n hoed kan hang Die laksman, sal verstaan. Hoe ek kon, hoe ek kon. Want ek kom Te naby die son. Hoe ek kon, hoe ek kon. Want ek kom Te naby die son. Te naby die son. Druigend wroeg sy nader met haar etiket Hand op die by...
Ryno Velvet - Wit Lyn
Переглядів 7463 роки тому
Ryno Velvet - Wit Lyn Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Poorte
Переглядів 9593 роки тому
Ryno Velvet - Poorte Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Weg
Переглядів 6143 роки тому
Ryno Velvet - Weg Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Hoek, Sinker en Lyn
Переглядів 2,3 тис.3 роки тому
Ryno Velvet - Hoek, Sinker en Lyn Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Hard Loop
Переглядів 8743 роки тому
Ryno Velvet - Hard Loop Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Lê My Neer
Переглядів 4,4 тис.3 роки тому
Ryno Velvet - Lê My Neer Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Net Vir Jou
Переглядів 1,3 тис.3 роки тому
Ryno Velvet - Net Vir Jou Harp - 2008 music.apple.com/za/artist/ryno-velvet/274281918
Ryno Velvet - Sneuwel
Переглядів 1,6 тис.3 роки тому
Ryno Velvet - Sneuwel
Ryno Velvet - Ai My Lam (Regstreeks)
Переглядів 18 тис.3 роки тому
Ryno Velvet - Ai My Lam (Regstreeks)
Ryno Velvet - Terug Na Jou
Переглядів 1,5 тис.3 роки тому
Ryno Velvet - Terug Na Jou
Ryno Velvet Regstreeks Vanaf Die Lionel Smit Ateljee
Переглядів 2,4 тис.3 роки тому
Ryno Velvet Regstreeks Vanaf Die Lionel Smit Ateljee
Ryno Velvet - Te Naby Die Son
Переглядів 9 тис.4 роки тому
Ryno Velvet - Te Naby Die Son
Ryno Velvet - Ai My Lam
Переглядів 213 тис.4 роки тому
Ryno Velvet - Ai My Lam
Jan Blohm Revue Ad.
Переглядів 8675 років тому
Jan Blohm Revue Ad.
Ryno Velvet - Luister Mooi
Переглядів 1,8 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Luister Mooi
Ryno Velvet - K.I.D.D
Переглядів 8185 років тому
Ryno Velvet - K.I.D.D
Ryno Velvet - Johanna
Переглядів 8 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Johanna
Ryno Velvet - Voetstog
Переглядів 1,3 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Voetstog
Ryno Velvet - Onskuldig
Переглядів 1,9 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Onskuldig
Ryno Velvet - Benguela
Переглядів 1,5 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Benguela
Ryno Velvet - Nimbus
Переглядів 1,6 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Nimbus
Ryno Velvet - Guerilla
Переглядів 1,5 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Guerilla
Ryno Velvet - Oor Teen Die Grond
Переглядів 2,8 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Oor Teen Die Grond
Ryno Velvet - Kroon
Переглядів 1,1 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Kroon
Ryno Velvet - Vuurvreter
Переглядів 1,7 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Vuurvreter
Ryno Velvet - Metropolis
Переглядів 1,2 тис.5 років тому
Ryno Velvet - Metropolis
Ryno Velvet - Luister Met Hande
Переглядів 3,4 тис.6 років тому
Ryno Velvet - Luister Met Hande

КОМЕНТАРІ

  • @alberthoek2506
    @alberthoek2506 7 днів тому

    Ouens ek kort tabs

  • @francoisvandermerwe8323
    @francoisvandermerwe8323 18 днів тому

    Ek love die song. Afrikaanse songs word deesdae masse produseer om geld te maak, met geen siel nie. Dankie Ryno, jou songs is van siel gemaak.

  • @alexhugo5865
    @alexhugo5865 22 дні тому

    Waneer kan ek julle live sien.. Centurion

  • @wilhelmwade9116
    @wilhelmwade9116 Місяць тому

    Oes cool ryno baie dankie

  • @daphnevermeulen5248
    @daphnevermeulen5248 2 місяці тому

  • @jacotosenmusician7181
    @jacotosenmusician7181 3 місяці тому

    WAT N SONG LUISTER DIT KLIPHART IN MY KAR WELL DONE

  • @lutevink7535
    @lutevink7535 4 місяці тому

    En Johanna bly!♡😅

  • @lutevink7535
    @lutevink7535 4 місяці тому

    Love dit!♡😂

  • @Bambi157
    @Bambi157 5 місяців тому

    Still loving this song !

  • @LeStalker343
    @LeStalker343 7 місяців тому

    Uitstekend!

  • @suzettelouw1184
    @suzettelouw1184 8 місяців тому

    Lief lief!!

  • @Gelahappy44twins
    @Gelahappy44twins 9 місяців тому

    Nog steeds my favourite na al die jare !

  • @lzee7214
    @lzee7214 11 місяців тому

    Ongelooflik onderskatte kunstenaar. Soooo talentvol! Ryno...

  • @heinrichmarais258
    @heinrichmarais258 Рік тому

    Kan ons asb weer hierdie musiek kry in Afrikaans!!!!!!

  • @mariskalaing
    @mariskalaing Рік тому

    Op my top 5 ek is Ethan net so dat jy weet love die enkelsnit Ryno

  • @olwammonakali616
    @olwammonakali616 Рік тому

    Love it man!

  • @Thato_Masike
    @Thato_Masike Рік тому

    My Afrikaans colleagues made me love this song 😅

  • @stephanroberts1918
    @stephanroberts1918 Рік тому

    A is groot

  • @filthy4397
    @filthy4397 Рік тому

    Ek julle live gekyk in 2005 by die KKNK in Oudtshoorn daar in die bier tent, dit was 'n jol en julle het die song ook gespeel. Sal dit nooit vergeet nie.

    • @jeankoster7620
      @jeankoster7620 Рік тому

      hoe defok is die liedjie al so oud en ek het hom die jaar eers ontdek per ongeluk ... ek is glad nie een vir afrikaanse musiek nie maar die liedjie het my letterlik laat trip terwyl ek loop verby n winkel soos ek probeer luister het

  • @deanengelbrecht8890
    @deanengelbrecht8890 Рік тому

    AI die is nogsteeds een van die lekkerste

  • @celinejvr7
    @celinejvr7 Рік тому

    Die vraag is hoekom vind ek die musiek nou eers. Epic stuff, man!

  • @jonomuller1965
    @jonomuller1965 Рік тому

    3M Views WOW!!! Mooi man

  • @daphnevermeulen5248
    @daphnevermeulen5248 Рік тому

  • @zandrajonker7059
    @zandrajonker7059 Рік тому

    😢😢😢

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Ryno jy het uiteindeluk n Radio

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Wonderlik

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Ryno ek luister jou musiek elke dag van my lewe en hierdie lietjie is op my top 10

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Lief Hierdie lietjie

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Love dit

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Fantasties

  • @mariskalaing4371
    @mariskalaing4371 Рік тому

    Hallo Ryno dis Ek Ethan Laing Wimpie se Kind dis n wonderlike lietjie dis my foon se ringtone

  • @lzee7214
    @lzee7214 Рік тому

    Ryno Velvet....sag soos satyn!!!

  • @krugerhenning3891
    @krugerhenning3891 Рік тому

    Grasade

  • @smilesalot7280
    @smilesalot7280 Рік тому

    waar was die?

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 Рік тому

    ...in my fase van my lewe, n kruispad, presies wat ons nodig het...liefde!!! Dis al!!!

  • @amyasseektruth8246
    @amyasseektruth8246 Рік тому

    hoe kan mense nie verstaan hoe v#kken amazing Ryno Velvet is nie. Die ou speel left hand met n right hand guitar. Dis mindblowing. Sy note alles agterstevoor en onderstebo!!! Nee wat. Musical Prodigy

  • @tristanswart3471
    @tristanswart3471 Рік тому

    Huil my land

  • @invictadevelopments
    @invictadevelopments Рік тому

    Mooi man!

  • @zanderschoeman3898
    @zanderschoeman3898 Рік тому

    Lekker jam

  • @francoisvandermerwe8323
    @francoisvandermerwe8323 Рік тому

    Een van die beste skrywers en sangers in ons land

  • @johnbekker9503
    @johnbekker9503 Рік тому

    Huil ek nou tot ek leeg is

  • @alwynjordaan7635
    @alwynjordaan7635 Рік тому

    John couger

  • @pixterful
    @pixterful Рік тому

    Julle twee gaan mooi saam. Clayton, mens jy kan speel...

  • @pixterful
    @pixterful Рік тому

    Hoekom hoor ek dit nou eers. Het nog nooit hierdie weergawe gehoor nie. Die song het my deur swaar tye in die Sutherland gebring.

  • @kobuspretorius3533
    @kobuspretorius3533 Рік тому

    Lê my neer

  • @CosplayExtreme
    @CosplayExtreme Рік тому

    Such a beautiful song. So deep. Makes you think about life and appreciate every second of it/

  • @user-og1nm6gq1l
    @user-og1nm6gq1l Рік тому

    Eerste keer wat ek sien 'n Taylor wat onderstebo gespeel word.